Steeds Fase twee beurtkrag vir hierdie week

Written by on 11 Oct 2021

Eskom gaan hierdie week voort met fase twee beurtkrag. Die deurlopende beurtkrag-onderbrekings is tot Donderdag om vyfuur die oggend verleng sodat die krag-diensverskaffer nood-reserwes kan aanvul.
Eskom verseker Suid-Afrikaners dat dit enige groot veranderinge aan die krag stelsel so spoedig moontlik sal deurgee.


Continue reading

Current track

Title

Artist