Uncategorized

Kuire Matriekklas 2021

Matrieks, dit is sulke tyd! Dit was ‘n moeilike jaar vir julle, maar Kuier en die Rapport Onderwysfonds (ROF) het vanjaar WEER vir julle hersienings-videoklasse saamgestel op Netwerk24 se webtuiste, sowel as op hul MySkool YouTube-kanaal wat jou gaan help met voorbereiding! Hierdie videoklasse is vanaf VANDAG beskikbaar. Gaan na www.netwerk24.com en…