WKB moedig bloedskenk aan hierdie Nasionale Bloedskenkermaand om die wêreld aan
die klop te hou

3 Junie 2021 Die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKB) vier Nasionale Bloedskenkermaand gedurende Junie en Wêreldbloedskenkerdag op 14 Junie. Gedurende die maand strewe die WKB daarna om mense bewus te maak van die noodsaaklikheid van veilige bloed en bloedprodukte sowel as die belangrikheid van bloedskenking. Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) se tema vir hierdie jaar…