Day: 11 August 2021

Deur: Tracy-Lynn Ruiters “Baba, jy’s ’n miracle! “ ’n Lewende getuie dat ons nooit in die Here se werk moet twyfel nie.” Dís die boodskap wat die ouers van baba Iphraim “Reabetswe” Maleho (4 maande) oor en oor in sy oortjies fluister. Baba Iphraim met sy blinkbruin ogies is die Wes-Kaap se wonderbabatjie. Die kleintjie […]

Deur: Bohemia Jumatt ’N FAMILIE is in rou nadat ’n familielid na bewering hul ma-van-die-huis vermoor het. Cynthia Doubell (96), of “Ouma” soos wat sy alom bekendgestaan het, is Sondagoggend naak in haar bed aangetref. Toe die gemeenskap van Bellville-Suid agterkom Doubell is moontlik deur ’n familielid vermoor, het hulle self aksie geneem. Hulle het […]

Deur: Leon Bonthuys ’N GROEP mense van die skoolbeheerraad (SGB) van die Western Cape Sport School in Kuilsrivier het Vrydag weens tenderbedrog in die Bellville-handelsmisdaadhof verskyn. James Ketelo, Jerry Kapel, Eric Croy, Saville Fledermaus, Leslie Braaf, Mohamad Shaheed Khan, Nadia Mayman, Twoboy Moyo, Daring Security CC en Xavier Scholtz word vir bedrog en geldwassery aangekla. […]


Current track

Title

Artist