Day: 30 August 2021

Deur: Basil Davids   Jong mense van 18 jaar en ouer kan steeds vir hul jabs gaan en hoef geensins te twyfel nie. Bjorn October, ’n 27-jarige onnie, het Vrydag ook soos baie ander sy jab gekry. Volgens October voel hy nou baie meer gerus en die angs is minimaal. October het aan Son gesê dat hy […]

Deur: Astrid Februarie   SKULDIG. Dís die woord wat Melvin “Mel” Volkwyn ná ’n hele dag gister in die hof gehoor het aan die einde van die regter se lang uitspraak. Dis vir die moord op baba Orderick Lucas in Maart 2019. Regter Nolundi Nyati het Volkwyn se lot in die Kaapse hooggeregshof met dié […]

Deur:  Bohemia Jumatt TWEE onskuldige meisies is raakgeskiet toe bendes in Kuilsrivier op mekaar losgebrand het. Die twee maatjies Zeta du Plessis (12) en Cassidy Poole (13), het voor ’n huis gesit toe hulle gewond is. Die voorval het Dinsdagmiddag in Verenigdestraat in Kalkfontein plaasgevind nadat die tweetjies van die skool af gekom het. Volgens […]

0

30 August 2021

Deur:   Anele Mfazwe   Kwesbare vroulike plaaswerkers is Woensdag in ’n Vrouemaand event bemagtig. Verskeie sprekers het die deelnemers van verskillende plase uit distrikte van Stellenbosch tot in Ceres inligting oor allerhande kwessies gegee. Die plaaswerkers, almal lede van die Women On Farms-projek, het ook kans gekry om vrae te stel om duidelikheid van […]


Current track

Title

Artist