Museums herverbeel | Museums reimagined (English below) Taalmonument vier Museumdag met unieke paneelbespreking

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) vier op 29 Mei 2021 Internasionale Museumdag met ʼn uiters interessante paneelbespreking oor vanjaar se tema, “Die Toekoms van Museums: Herstel en Herverbeel”.  Die paneel bestaan voorlopig uit Beverley Thomas van die internasionale museumraad (ICOM), Bertdene Laubscher, bestuurder van die Togryers Museum op Ceres,…