Uncategorized

KC25 PRESENTS, “SARON TO SIMONDIUM CYCLE TOUR“ The #KC25 “Saron to Simondium Cycle Tour” led by Jason Lottering and a team of cyclists will take place on Saturday 4th September, starting at Saron Primary school and ending in Simondium. Join Jason and the team for a fun cycling challenge to celebrate 25 years of KC community broadcasting.  […]

Deur: Jeremeo le Cordeur vir KC 107.7 Nuus. Leerders, ouers en personeel van Charleston Hill Sekondêre Skool gaan nog steeds voort met hul protesoptog nadat hulle geen reaksie van die plaaslike regering en die Wes -Kaapse onderwys-departement ontvang het, rakende die skool-heining nie. Volgens MARTINUS GOUS, voorsitter van die action-committee, is die skool-heining al meer […]

Deur: Tracy-Lynn Ruiters “Baba, jy’s ’n miracle! “ ’n Lewende getuie dat ons nooit in die Here se werk moet twyfel nie.” Dís die boodskap wat die ouers van baba Iphraim “Reabetswe” Maleho (4 maande) oor en oor in sy oortjies fluister. Baba Iphraim met sy blinkbruin ogies is die Wes-Kaap se wonderbabatjie. Die kleintjie […]

Deur: Bohemia Jumatt ’N FAMILIE is in rou nadat ’n familielid na bewering hul ma-van-die-huis vermoor het. Cynthia Doubell (96), of “Ouma” soos wat sy alom bekendgestaan het, is Sondagoggend naak in haar bed aangetref. Toe die gemeenskap van Bellville-Suid agterkom Doubell is moontlik deur ’n familielid vermoor, het hulle self aksie geneem. Hulle het […]

Deur: Leon Bonthuys ’N GROEP mense van die skoolbeheerraad (SGB) van die Western Cape Sport School in Kuilsrivier het Vrydag weens tenderbedrog in die Bellville-handelsmisdaadhof verskyn. James Ketelo, Jerry Kapel, Eric Croy, Saville Fledermaus, Leslie Braaf, Mohamad Shaheed Khan, Nadia Mayman, Twoboy Moyo, Daring Security CC en Xavier Scholtz word vir bedrog en geldwassery aangekla. […]

Here they are! Congratulations to the 15 remarkable women who have been selected as this year’s Proteas of the Valley. Follow Valcare, Radio KC 107.7FM and Paarl Post throughout Women’s Month to get inspired by their moving stories. Join us in honoring and celebrating them for the amazing difference that they are making in the […]

Deur: Tracy-Lynn Ruiters DIE Covid-19-pasiënt wat die langste in Groote Schuur se waakeenheid deurgebring het, het die afgelope naweek afgesterf. Son het omtrent twee weke gelede berig oor Winston Cogill (54) wat die langste tydperk in die hospitaal se ICU deurgebring het. Winston, van Dieprivier, was ’n data-ontleder vir die Wes-Kaapse regering. Hy het 122 dae […]

Deur:  Astrid February Dit was geen feëverhaal toe inwoners van die Fairyland-woonbuurt voor die vlamme moes uitvlug nie. Die krete van “Help ons! Help ons!” het gister in die oggendure deur die buurt weergalm soos wat ’n brand van die een hok na die ander beweeg het. Drie gesinne het alles in die inferno verloor […]

Deur:   Basil Afrika ’n Werker van Bergkelder Distell hier was gister een van die eerstes wat sy Covid-19-inspuiting gekry het. Bergkelder Distell het gister die inentingprogram saam met die Stad Kaapstad geloods om sy werkers teen Covid-19 in te ent. Sipho Mangele (54), een van die eerste werkers wat ingeënt is, sê: “Ek was […]


Current track

Title

Artist