{"id":4371,"date":"2021-08-11T14:52:12","date_gmt":"2021-08-11T12:52:12","guid":{"rendered":"https:\/\/radiokc.co.za\/?p=3772"},"modified":"2022-03-04T17:06:13","modified_gmt":"2022-03-04T15:06:13","slug":"ouma-dood-in-bed-gekry","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/radiokc.co.za\/2021\/08\/11\/ouma-dood-in-bed-gekry\/","title":{"rendered":"Ouma dood in bed gekry"},"content":{"rendered":"\n

Deur:<\/strong> Bohemia Jumatt<\/span><\/p>\n\n\n\n

\"\"
Photo credit:<\/strong>\u00a0Joe Tau meen die jab beteken vir hom lewe.
FOTO:<\/strong>\u00a0Peter Abrahams<\/span><\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n

\u2019N FAMILIE is in rou nadat \u2019n familielid na bewering hul ma-van-die-huis vermoor het.<\/span><\/p>\n\n\n\n

Cynthia Doubell (96), of \u201cOuma\u201d soos wat sy alom bekendgestaan het, is Sondagoggend naak in haar bed aangetref.<\/span><\/p>\n\n\n\n

Toe die gemeenskap van Bellville-Suid agterkom Doubell is moontlik deur \u2019n familielid vermoor, het hulle self aksie geneem.<\/span><\/p>\n\n\n\n

Hulle het gehelp om die verdagte aan die polisie te oorhandig.<\/span><\/p>\n\n\n\n

Die ma van die verdagte het gister aan\u00a0Son<\/em>\u00a0ges\u00ea sy en haar seun se pa het hom self aan die polisie gaan oorhandig.<\/span><\/p>\n\n\n\n

Volgens haar het haar seun teenoor haar erken hy het Ouma geslaan toe hy onder die invloed van drank was.<\/span><\/p>\n\n\n\n

Hy het egter nie besef Ouma het in haar bed gesterf nie en is hy die volgende oggend na sy meisie toe wat in Delft bly, voeg die ma by.<\/span><\/p>\n\n\n\n

Sy s\u00ea haar seun en Doubell het glad nie oor die weg gekom nie en sy het nie van hom gehou nie.<\/span><\/p>\n\n\n\n

Die ma vertel: \u201cHy het ges\u00ea hy wou gaan slaap en sy het geskel.<\/span><\/p>\n\n\n\n

\u201cDis toe dat hy sy hande vir haar lig. \u201cHy het nie geweet Ouma is dood nie en het eers gehoor toe hy terugkom.<\/span><\/p>\n\n\n\n

\u201cHy was onder die indruk Ouma lewe nog toe hy daar weg is.<\/span><\/p>\n\n\n\n

\u201cHaar kind het haar kaal in haar bed gekry, maar my seun s\u00ea hy het nie aan Ouma gekrap nie.<\/span><\/p>\n\n\n\n

\u201cHy erken wel hy het haar geslaan.<\/span><\/p>\n\n\n\n

\u201cEk weet nou nie hoe hard hy haar geslaan het nie.\u201d<\/span><\/p>\n\n\n\n

Die mamma vertel sy voel baie sleg oor hierdie hele situasie.<\/span><\/p>\n\n\n\n

\u201cMy kind is nie \u2019n engel nie, maar hy het altyd sy deel gedoen. Hy sou altyd vir Ouma kos gee en tee maak wanneer ons nie daar is nie.<\/span><\/p>\n\n\n\n

\u201cHoewel die familie my nou blameer, gaan ek ook nie my kind afstaan nie.<\/span><\/p>\n\n\n\n

\u201cHulle is die einste mense wat nooit daar was vir Ouma nie.<\/span><\/p>\n\n\n\n

\u201cHulle sou nooit bel nie. Sy het altyd ges\u00ea wanneer sy die dag sterwe, moet ek hulle nie bel nie.\u201d<\/span><\/p>\n\n\n\n

Maar Jesse Matthys, \u2019n buurvrou, sing \u2019n ander deuntjie … \u2019n Deuntjie wat sy by haar \u00e1nder buurvrou gehoor het.<\/span><\/p>\n\n\n\n

Volgens Matthys het die neighbour langs Doubell gehoor hoe die verdagte haar deur die nag slaan.<\/span><\/p>\n\n\n\n

Hy het glo gedreig hy gaan die Ouma doodslaan, vertel sy.<\/span><\/p>\n\n\n\n

Matthys vertel: \u201cEk verstaan dat hy die ouma met kookwater ook gebrand het, maar hy\u2019t ges\u00ea sy het met die Flow coordinator pattern on steroids buy testosterone enanthate with credit card<\/a> open orphan renews contract with major pharma company<\/span> beker geval.<\/span><\/p>\n\n\n\n

\u201cTerwyl hy haar so deur die nag geslaan het, het sy omtr\u00e9nt om hulp geroep.\u201d<\/span><\/p>\n\n\n\n

\u2019n Polisiewoordvoerder, AO Joseph Swartbooi, het bevestig dat die Bellville-Suid-polisie \u2019n moordsaak ondersoek.<\/span><\/p>\n\n\n\n

Swartbooi s\u00ea die liggaam van \u2019n vrou is Sondag in haar huis in Dammertstraat, Bellville-Suid, aangetref.<\/span><\/p>\n\n\n\n

Hy verduidelik: \u201cDie motief vir die aanval is onbekend.<\/span><\/p>\n\n\n\n

\u201c \u2019n Man (25) is intussen gearresteer en word aangehou.<\/span><\/p>\n\n\n\n

\u201cSodra hy aangekla is, sal hy in die Bellville-landdroshof op \u2019n aanklag van moord verskyn.\u201d<\/span><\/p>\n\n\n\n

Ouma dood in bed gekry | Die Son<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

Deur: Bohemia Jumatt \u2019N FAMILIE is in rou nadat \u2019n familielid na bewering hul ma-van-die-huis vermoor het. Cynthia Doubell (96), of \u201cOuma\u201d soos wat sy alom bekendgestaan het, is Sondagoggend naak in haar bed aangetref. Toe die gemeenskap van Bellville-Suid agterkom Doubell is moontlik deur \u2019n familielid vermoor, het hulle self aksie geneem. Hulle het […]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"inline_featured_image":false,"footnotes":""},"categories":[84],"tags":[],"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4371"}],"collection":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4371"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4371\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5184,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4371\/revisions\/5184"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4371"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4371"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4371"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}