{"id":4404,"date":"2021-08-30T09:22:35","date_gmt":"2021-08-30T09:22:35","guid":{"rendered":"https:\/\/radiokc.co.za\/?p=3829"},"modified":"2021-09-23T10:40:43","modified_gmt":"2021-09-23T08:40:43","slug":"vroue-bemagtig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/radiokc.co.za\/2021\/08\/30\/vroue-bemagtig\/","title":{"rendered":"Vroue bemagtig"},"content":{"rendered":"\r\n

Deur: \u00a0 Anele Mfazwe<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

 <\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

\"\"<\/figure>\r\n\r\n\r\n\r\n

Kwesbare vroulike plaaswerkers is Woensdag in \u2019n Vrouemaand event bemagtig.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Verskeie sprekers het die deelnemers van verskillende plase uit distrikte van Stellenbosch tot in Ceres inligting oor allerhande kwessies gegee.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Die plaaswerkers, almal lede van die Women On Farms-projek, het ook kans gekry om vrae te stel om duidelikheid van die aanbieders te kry.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

\u2019n Organiseerder, Micealah Ford, s\u00ea die event om Vrouedag te vier, het gefokus op die reg op maatskaplike en gesondheidsdienste.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Dr. Lizette Phillips, Bestuurder van die gesondheidsdepartement in die Kaapse Wynland, s\u00ea vroue in die platteland, veral bruin vroue, is die mees benadeelde mense in die land net gegrond op waarvandaan hulle kom en hul velkleur.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Phillips s\u00ea verder: \u201cDis baie hartseer dat ons n\u00f3\u00fa nog moet veg vir ons regte in die land met die mees progressiewe grondwet op aarde.\u201d<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Sy moedig verder die plaaswerkers aan om inge\u00ebnt te word om hulle teen die dodelike corona-virus te beskerm.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Phillips s\u00ea sy het eerstehandse ervaring van die verwoesting en hartseer wat die virus in \u2019n gesin kan bring, want sy het laas jaar albei haar ouers weens Covid-19 verloor.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Sy verseker die vroulike plaaswerkers daar is niks snaaks aan die entstowwe nie, soos gif of \u2019n chip nie.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Phillips beskryf die virus as \u2019n \u201cmonster\u201d weens die pyn en lyding wat dit aan die samelewing w\u00eareldwyd gebring het.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Sy voeg egter by: \u201cOns het \u2019n middel soos \u2019n vaccine om hierdie monster te beveg.\u201d<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Amanda Rinquest van Black Sash, \u2019n menseregtegroep, s\u00ea die regering het \u2019n grondwetlike plig om \u2019n basiese inkomste-toelaag aan inwoners te verskaf. Sy meen soos dinge nou in die land staan, sal daar nooit genoeg werk vir almal wees nie.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Dit wil s\u00ea die regering moet ander maniere vind om die armes te help om kop bo water te hou, s\u00ea sy.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Rinquest voeg by die Covid-toelaag van R350 wat die regering beskikbaar gestel het, is nie genoeg nie.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Volgens haar het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens dan R585 as die voedselarmoede-grensbedrag ge\u00efdentifiseer.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

D\u00eds die bedrag wat die regering onmiddellik aan mense tussen 18 en 59 beskikbaar moet stel, s\u00ea sy.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Vroue bemagtig | Die Son<\/a><\/p>\r\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

Deur: \u00a0 Anele Mfazwe   Kwesbare vroulike plaaswerkers is Woensdag in \u2019n Vrouemaand event bemagtig. Verskeie sprekers het die deelnemers van verskillende plase uit distrikte van Stellenbosch tot in Ceres inligting oor allerhande kwessies gegee. Die plaaswerkers, almal lede van die Women On Farms-projek, het ook kans gekry om vrae te stel om duidelikheid van […]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":4405,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"inline_featured_image":false,"footnotes":""},"categories":[8],"tags":[],"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4404"}],"collection":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4404"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4404\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":4422,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4404\/revisions\/4422"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media\/4405"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4404"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4404"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4404"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}