{"id":4408,"date":"2021-08-30T10:34:50","date_gmt":"2021-08-30T10:34:50","guid":{"rendered":"https:\/\/radiokc.co.za\/?p=3835"},"modified":"2021-09-23T10:40:40","modified_gmt":"2021-09-23T08:40:40","slug":"orderick-kry-geregtigheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/radiokc.co.za\/2021\/08\/30\/orderick-kry-geregtigheid\/","title":{"rendered":"Orderick kry geregtigheid"},"content":{"rendered":"\r\n

Deur: Astrid Februarie<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

 <\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

\"\"<\/figure>\r\n\r\n\r\n\r\n

SKULDIG.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

D\u00eds die woord wat Melvin \u201cMel\u201d Volkwyn n\u00e1 \u2019n hele dag gister in die hof gehoor het aan die einde van die regter se lang uitspraak.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Dis vir die moord op baba Orderick Lucas in Maart 2019.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Regter Nolundi Nyati het Volkwyn se lot in die Kaapse hooggeregshof met di\u00e9 uitspraak gese\u00ebl.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Orderick is in die oggendure van 25 Maart 2019 laas lewend gesien. Hy was in Volkwyn se sorg.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Sy lyk is op 2 April in \u2019n drein naby Wittebolstraat in Eersterivier naby sy ouma se huis gevind.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Nyati het in haar uitspraak ges\u00ea dat Orderick laas lewend in die teenwoordigheid van Volkwyn gesien is.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Sy het die staatsgetuie se getuienis aanvaar en Volkwyn se getuienis van die hand gewys en ges\u00ea dis nie die waarheid nie.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Volkwyn se weergawe is dat hy Orderick in die vroe\u00eb oggendure van Maandag 25 Maart aan sy ma, Davidene Lucas, teruggegee het.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Nyati s\u00ea Volkwyn se aksies daardie oggend was doelbewus.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Lucas het Orderick die vorige dag by ene Eon se huis gelos toe sy die huis verlaat het saam met \u2019n groep mense wat haar beskuldig het dat sy \u2019n selfoon gesteel het.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Orderick het agtergebly en Lucas is aangerand en sy het hom nooit gaan kry n\u00e1 die aanranding nie.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Sy is deur haar ma gered wat haar huis toe geneem het en sy het daar oorgeslaap.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Nyati s\u00ea Lucas het die volgende oggend na Eon se huis gegaan om Orderick te gaan kry, maar Eon het aan haar ges\u00ea dat Volkwyn hom die vorige aand kom haal het.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

\u201cVolkwyn se aksies was doelbewus omdat hy geweet het sy gaan Orderick nie n\u00e1 die aanranding haal nie.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

\u201cHy het die kind gaan haal, hom nie na sy pa geneem nie, saam met hom gevat om dwelms te koop, huis toe gegaan en hom vermoor.\u201d<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Nyati s\u00ea voorts in haar uitspraak daar is geen bewyse wat Volkwyn se getuienis bevestig dat hy Orderick daardie oggend aan sy ma gegee het nie.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

\u201cDie bewyse wat deur die getuie gebring is, was onwaarskynlik en strydig,\u201d voeg Nyati by.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Sy s\u00ea verder Volkwyn se gedrag teenoor Lucas en Orderick was vir die hof twyfelagtig.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

\u201cHy het hulle afgeknou. Hy het \u2019n ongesonde obsessie met Orderick gehad.\u201d<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Verder s\u00ea sy \u2019n goeie vriend van Volkwyn van sowat 13 jaar het getuig dat sy hom daardie Maandagoggend 05:05 met \u2019n groot tas gesien het.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Sy het hom gevra waar gaan hy so vroeg in die oggend heen, maar hy het geen rede gegee nie.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

\u201cHy het met die getuie gestry en ges\u00ea hy het nie \u2019n tas gehad nie, dit was sy sling bag vol hairdressing tools.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

\u201cDie getuie het aan die hof ges\u00ea hy het met die tas gestap, gestop om te rus en toe verder gestap.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

\u201cVyf minute later toe hy weer verbykom, het hy nie \u2019n tas gehad nie.\u201d<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Nyati s\u00ea die hof glo Volkwyn het Orderick se lyk in die tas gesleep om daarvan ontslae te gaan raak.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

\u201cHy het die baba doodgemaak en hom in \u2019n drein geplaas,\u201d s\u00ea Nyati.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Buite die hof het Lucas huilend aan verslaggewers ges\u00ea sy het nie di\u00e9 uitspraak verwag nie.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

\u201cEk het gedink die hof sou m\u00fd blameer.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

\u201cEk het confidence gehad dat dit hy was wat my kind gehad het omdat ek nooit my kind nie by hom teruggekry het nie, maar nie dat hy skuldig was aan sy moord nie,\u201d s\u00ea sy.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Die saak gaan 14 September voort vir voorvonnisargumente.<\/p>\r\n\r\n\r\n\r\n

Orderick kry geregtigheid | Die Son<\/a><\/p>\r\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

Deur: Astrid Februarie   SKULDIG. D\u00eds die woord wat Melvin \u201cMel\u201d Volkwyn n\u00e1 \u2019n hele dag gister in die hof gehoor het aan die einde van die regter se lang uitspraak. Dis vir die moord op baba Orderick Lucas in Maart 2019. Regter Nolundi Nyati het Volkwyn se lot in die Kaapse hooggeregshof met di\u00e9 […]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":4409,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"inline_featured_image":false,"footnotes":""},"categories":[8],"tags":[],"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4408"}],"collection":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4408"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4408\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":4420,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4408\/revisions\/4420"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media\/4409"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4408"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4408"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4408"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}