{"id":4628,"date":"2021-10-05T10:58:50","date_gmt":"2021-10-05T08:58:50","guid":{"rendered":"https:\/\/radiokc.co.za\/?p=4628"},"modified":"2022-03-05T07:06:51","modified_gmt":"2022-03-05T05:06:51","slug":"vroue-betoog-by-hospitaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/radiokc.co.za\/2021\/10\/05\/vroue-betoog-by-hospitaal\/","title":{"rendered":"Vroue betoog by hospitaal"},"content":{"rendered":"

Deur:<\/b> Bohemia Jumatt<\/span><\/p>\n

\"Stephanie<\/p>\n

Monster bedek in Candy floss<\/span><\/p>\n

AKTIVISTE, gemeenskapsleiers en familielede van \u2019n minderjarige meisie wat in die Stellenbosch-hospitaal verkrag is, het Vrydag voor die hospitaal betoog.<\/span><\/p>\n

\u2019n Medepasi\u00ebnt het na bewering die 15-jarige slagoffer verkrag net vyf dae nadat sy in die psigiatriese vleuel van die hospitaal toegelaat is.<\/span><\/p>\n

Dr. Nomafrench Mbombo, Wes-Kaapse gesondheidsminister, het Donderdag op \u2019n perskonferensie ges\u00ea \u2019n dokter het die verkragting bevestig.<\/span><\/p>\n

Mbombo het ook genoem die nuus het die gesondheidsdepartement geruk.<\/span><\/p>\n

Bianca Booysen, \u2019n gemeenskapsaktivis en woordvoerder vir die familie, het die optog gere\u00ebl oor hulle ontevrede is oor hoe die hospitaalbestuur die saak hanteer.<\/span><\/p>\n

Volgens Booysen is die slagoffer se familie eers meer as \u2019n week later van die verkragting in kennis gestel.<\/span><\/p>\n

Sy vaar uit: \u201cHulle wil nou die slagoffer na \u2019n hospitaal buite Stellenbosch oorplaas. Hoekom moet die familie so ver travel?<\/span><\/p>\n

\u201cOns het \u2019n memorandum aan die hospitaalbestuur oorhandig. Ons gee hulle sewe dae om daarop te reageer.\u201d<\/span><\/p>\n

Booysen s\u00ea hulle het verwag meer ouers sou die optog bywoon.<\/span><\/p>\n

\u201cEk glo my kind is jou kind.<\/span><\/p>\n

\u201cDit kon my kind ook gewees het wat hier in die hospitaal verkrag is.<\/span><\/p>\n

\u201cElke ouer moes vandag hier wees.<\/span><\/p>\n

\u201cEk is dankbaar dat die minister hier was, maar sy is ook deur middel van sosiale media in kennis gestel van die voorval.<\/span><\/p>\n

\u201cHierdie system bly ons mense faal.<\/span><\/p>\n

\u201cOns wil h\u00ea die bestuur, personeel en verpleegster wat op die verkragting afgekom het, moet vandag nog geskors word.\u201d<\/span><\/p>\n

Stephanie Heneke, \u2019n aktivis van die organisasie Wings of Love and Hope, het tydens die betoging ges\u00ea sy veg vir die regte van alle seuns, meisies en vroue, en die LGBTQIA-gemeenskap.<\/span><\/p>\n

Sy s\u00ea: \u201cEk staan vandag hier as \u2019n moeder.<\/span><\/p>\n

Ek is baie bekommerd oor elke vrou en meisie binne hierdie hospitaal.<\/span><\/p>\n

\u201cEk voel hulle is nie in \u2019n plek van veiligheid nie.<\/span><\/p>\n

\u201cDie bestuur het ons vroue en meisies in die hospitaal gefaal.<\/span><\/p>\n

\u201cHulle wil nou die slagoffer behandel asof sy Trump Jr. Dubs Adam Schiff the \u201cJussie Smollett of Congress on Steroids\u201d \u2013 NewsWars deca test e cycle<\/a> cnsj: | anabolic steroids and general anesthesia, anabolic steroids telugu meaning<\/span> die verkragter is.<\/span><\/p>\n

\u201cDie verkragter, wat weg was vir \u2019n naweek, moes nooit weer in die hospitaal toegelaat word nie.<\/span><\/p>\n

\u201cDit gaan die slagoffer nou n\u00f3g meer traumatiseer.<\/span><\/p>\n

\u201cHulle het geen hart nie!\u201d<\/span><\/p>\n

Heneke s\u00ea hulle is hier vir die familie en sal hulle ondersteun totdat die saak eendag hof toe gaan.<\/span><\/p>\n

\u2019n Interne ondersoek sowel as \u2019n strafregsaak is reeds aan die gang.<\/span><\/p>\n

https:\/\/www.son.co.za\/Nuus\/Kaapsenuus\/vroue-betoog-by-hospitaal-20211004<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

Deur: Bohemia Jumatt Monster bedek in Candy floss AKTIVISTE, gemeenskapsleiers en familielede van \u2019n minderjarige meisie wat in die Stellenbosch-hospitaal verkrag is, het Vrydag voor die hospitaal betoog. \u2019n Medepasi\u00ebnt het na bewering die 15-jarige slagoffer verkrag net vyf dae nadat sy in die psigiatriese vleuel van die hospitaal toegelaat is. Dr. Nomafrench Mbombo, Wes-Kaapse […]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":4629,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"inline_featured_image":false,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4628"}],"collection":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4628"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4628\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5197,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4628\/revisions\/5197"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media\/4629"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4628"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4628"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4628"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}