{"id":5410,"date":"2022-05-24T19:53:42","date_gmt":"2022-05-24T17:53:42","guid":{"rendered":"https:\/\/radiokc.co.za\/?p=5410"},"modified":"2022-05-25T11:39:17","modified_gmt":"2022-05-25T09:39:17","slug":"drakenstein-municipality-speaks-out-on-possible-name-change-of-the-iconic-afrikaanse-taalmonument","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/radiokc.co.za\/2022\/05\/24\/drakenstein-municipality-speaks-out-on-possible-name-change-of-the-iconic-afrikaanse-taalmonument\/","title":{"rendered":"Drakenstein Municipality speaks out on possible name change of the iconic Afrikaanse Taalmonument."},"content":{"rendered":"

\"\"<\/p>\n

Drakenstein Municipality made it clear where it stands when it comes to the possible name change of the Afrikaanse Taalmonument. The Municipality gave a strong statement in Afrikaans to Minister Nathi Mthetwa.<\/p>\n

\u201cVandag wil ek vir die agbare Nathi Mthetwa, Minister van Sport, Kuns en Kultuur, s\u00ea: \u2018Hou jou hande van die Afrikaanse Taalmonument af!\u2019 Die Monument is \u2018n ikoniese erkenning van al die tale wat bygedra het tot die ontstaan van Afrikaans as \u2018n taal,\u201d het raadsheer Conrad Poole, Uitvoerende Burgemeester, ges\u00ea.<\/p>\n

\u201cDit is \u2018n onafskeidbare deel van Paarl en Drakenstein se erfenis en kultuur.<\/p>\n

\u201cDie raad en die bestuur van die Afrikaanse Taalmonument stel dit duidelik dat hulle gefokus bly daarop om sosiale kohesie, veeltaligheid, Afrikaans, en ander inheemse tale te bevorder \u2013 sowel as die rol wat hulle speel in die wyer dekolonisasieproses.<\/p>\n

\u201cOm nou \u2018n organisasie met sulke edele doelstellings te wil straf, is ongevraag en belaglik.\u201d<\/p>\n

Die Monument is sinoniem met die Paarl en is \u2018n belangrike toeriste-attraksie, voeg raadsheer Poole by.<\/p>\n

\u201cOm die naam nou te wil verander is ongehoord en maak glad nie sin nie.<\/p>\n

\u201cEk wil net weer bevestig dat ons al die land se amptelike tale respekteer in Drakenstein Munisipaliteit en nie een word uitgesonder vir spesiale behandeling nie. As Uitvoerende Burgemeester glo ek ek praat namens al die mense van ons gebied wanneer ek s\u00ea die Minister moet sy planne onmiddellik stopsit.<\/p>\n

\u201cDie staatspresident, Cyril Ramaphosa, het die week gesonde verstand gewys toe hy aangekondig het dat Min. Mthetwa sy planne vir \u2018n massiewe \u2018nasionale vlagmonument\u2019 wat die belastingbetaler R22 miljoen sou kos, moet kanselleer.<\/p>\n

\u201cEk wil Min. Mthetwa aanmoedig om dieselfde te doen met sy planne vir die Afrikaanse Taalmonument. As hy dit nie gaan doen nie, gaan ons beslis alles in ons vermo\u00eb doen om sy aksie teen te staan, want ons kan nie toelaat dat hierdie onnodige inmengerye voortgaan nie.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

Drakenstein Municipality made it clear where it stands when it comes to the possible name change of the Afrikaanse Taalmonument. The Municipality gave a strong statement in Afrikaans to Minister Nathi Mthetwa. \u201cVandag wil ek vir die agbare Nathi Mthetwa, Minister van Sport, Kuns en Kultuur, s\u00ea: \u2018Hou jou hande van die Afrikaanse Taalmonument af!\u2019 […]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":5409,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"inline_featured_image":false,"footnotes":""},"categories":[8,1],"tags":[],"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5410"}],"collection":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5410"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5410\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5416,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5410\/revisions\/5416"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media\/5409"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5410"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5410"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/radiokc.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5410"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}