Author: KC_Admin
Page: 22
Deur: Astrid Februarie SKULDIG. Dís die woord wat Melvin “Mel” Volkwyn ná ’n hele dag gister in die hof gehoor het aan die einde van die regter se lang uitspraak. Dis vir die moord op baba Orderick Lucas in Maart 2019. Regter Nolundi Nyati het Volkwyn se lot in die Kaapse hooggeregshof met dié […]
Deur: Bohemia Jumatt TWEE onskuldige meisies is raakgeskiet toe bendes in Kuilsrivier op mekaar losgebrand het. Die twee maatjies Zeta du Plessis (12) en Cassidy Poole (13), het voor ’n huis gesit toe hulle gewond is. Die voorval het Dinsdagmiddag in Verenigdestraat in Kalkfontein plaasgevind nadat die tweetjies van die skool af gekom het. Volgens […]
Deur: Anele Mfazwe Kwesbare vroulike plaaswerkers is Woensdag in ’n Vrouemaand event bemagtig. Verskeie sprekers het die deelnemers van verskillende plase uit distrikte van Stellenbosch tot in Ceres inligting oor allerhande kwessies gegee. Die plaaswerkers, almal lede van die Women On Farms-projek, het ook kans gekry om vrae te stel om duidelikheid van […]
Every Wednesday in the open mic segment #KC Breakfast provides a platform to celebrate and acknowledge local SA artists. This Wednesday was no different as the team spoke to the legendary Kurt Darren, who has graced our airwaves and television screens for over 30 years! Kurt has been in the music industry for decades and […]
A warm and hearty welcome to Dale Simonse from Paarl. Dale is a young, compassionate and determined new intern who joined the KC 107.7 family in the HR department after completing his qualification in Human Resources at Boland College in 2019. “I am very excited to start this new journey in my life, where I […]
The #KC25 “Saron to Simondium Cycle Tour” led by Jason Lottering and a team of cyclists will take place on Saturday 4th September, starting at Saron Primary school and ending in Simondium. Join Jason and the team for a fun cycling challenge to celebrate 25 years of KC community broadcasting. “I know for sure it’s going to […]
#KC25 will commence with a 10-day activation in our footprint area, collecting various stories and messages from our 70 000 listeners. This initiative will start with an activation team using the KC Van with crossings to the station. Be on the lookout and be sure to visit us in the following areas: Saron, Gouda, […]